Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Die blou makou

Die Mitsubishi ASX is nie soseer vir die motorgeesdriftige nie, maar eerder vir mense wat die buitelewe geniet. Die ES-model is boonop sagter op jou voertuigbegroting.
Die blou makou
Die eerste Mitsubishi ASX is in 2011 in Suid-Afrika bekend gestel en hy geniet sedertdien matige sukses met byna 9 500 van hulle wat oor die afgelope 11 jaar verkoop is. Ja, daai verkoopsyfer lê ver onder gewilde handelsmerke soos byvoorbeeld ’n Volkswagen Polo, maar dis nietemin een van Mitsubishi se topverkopers. Mitsubishi het vroeër vanjaar sy ES-weergawe aangekondig, ’n modelreeks wat effens goedkoper is as die bestaande LS-weergawe waarmee ons reeds vertroud is. Die ES-modelle is beskikbaar met handrat en ook ’n outomatiese palwisselratkas (of dan CVT). Dié model is gemik op jong gesinne wat graag deel van die Mitsubishi-vriendekring wil wees, maar nog nie genoeg geld verdien vir ’n Pajero nie. Wat het ons hier? Sy bagasieruim kan van 406 ℓ tot 1 206 ℓ vergroot word as jy die 60:40-agtersitplekke platslaan.…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.