Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Snip en Rissiepit

Die Opel Mokka is ’n geitjie onder kruisnutsvoertuie, want hy krap die beskrywing van daardie voertuigklassifikasie heeltemal deurmekaar.
Snip en Rissiepit
Toe Opel ’n Mokka op ons werf kom aflewer, het ons die ryding amper teruggestuur, want met die eerste oogopslag lyk dit of hy buite die tema van ons tydskrif val. Pleks van ’n grondpadryding het die Mokka ons eerder aan ’n piepklein Ford Mustang herinner – nie dat daar iets fout is met ’n Mustang nie, maar ’n sleep- of kampvoertuig? “Ry hom, julle sal sien...” het die vlootbestuurder met ’n knipoog gesê. Hoe ry hy? So by my kool! Die Opel Mokka ry wraggies lekker, selfs op ’n grondpad. Hy’t wel nie viertrek nie – weinig kruisnutsvoertuie het – maar sy grondvryhoogte is voldoende, en omdat hy so min weeg, sal hy nie sommer vasval op ’n sandpad nie. Die turboaanjaer skop vroeg in en die Mokka versnel ’n barshou met…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.