Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Blomme en klippe

Die Goegap-natuurreservaat lê 7 km buite Springbok in die Noord-Kaap. Hier is ’n pragtige 4x4-roete wat veral in die laatwinter en vroeglente roep.
Blomme en klippe
Die hek na die Goegap-natuurreservaat staan skuins agter Springbok se vliegveld. Trek eers af in die parkeerterrein en meld aan by die ontvangsgebou, waar die personeel die roete met jou bespreek en op ’n papierkaart merk watter paaie toeganklik is vir gewone rygoed en watter jy slegs met ’n viertrekvoertuig moet pak. As jy ’n wa hierheen sleep, is dit beter om hom hier af te haak en daarsonder die reservaat te verken. Hierna ry jy deur die hek – die hekwag teken jou in en herinner jou dat die hek om 18:00 sluit – en dan volg jy ’n teerpad vir 5 km tot by ’n afdraai na links met ’n padpredikant wat die “toeriste-roete” aandui. Ons het Goegap se roete in Januarie 2019 gery (sien Ry & Sleep #21), maar…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.