Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Wilder as die wildtuin

Of jy in jou eie huis bly of in een van die kampplekke kom oornag... in Marloth Park is dit heeljaar vakansie.
Wilder as die wildtuin
Nadat ’n mens Marloth Park besoek het, wonder jy hoekom die res van die land nie ook so kan wees nie: Die plek is 45 jaar gelede tot vakansiedorp geproklameer en daardie vakansie het tot vandag toe geen einde nie. As jy nog nie daar was nie, het jy waarskynlik al daarvan gehoor. Mense beskou dit as ’n soort tyddeel of private sekerheidsdorp, maar hulle slaan die bal heeltemal mis. Marloth Park val soos enige ander dorp in die land onder die bestuur van ’n munisipaliteit, met een groot verskil: Hier deel mens en dier dieselfde omgewing – ’n harmonie wat jy nie andersins met geld kan koop nie. Op Marloth Park is ongeveer 4 500 erwe uitgemeet en ook ’n paar kampplekke as jy tydelik in die vrede wil kom deel.…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.