Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Die legende van die Verlore Vallei

’n Volle 111 jaar – dít is hoe lank vyf families in ’n afgeleē vallei in KwaZulu-Natal vir die res van wêreld weggekruip het. Of het hulle? Dit klink mos na die perfekte verskoning vir ’n reis na die verlede...
Die legende van die Verlore Vallei
Die legende begin in 1837 toe die Voortrekkerleier Piet Retief met nagenoeg 55 ossewaens en honderde trekkers aan die voetheuwels van Kerkenberg laer trek. Hulle is op pad Natal toe. Retief en ’n paar manskappe gaan verken eers hierdie nuwe wêreld, maar is beïndruk met wat hulle sien en laat weet die trekkers met hulle terugkeer dat die trek voortgaan. Basta, besluit vyf van die families klaarblyklik. Hulle is g’n lus om met Brit of Zoeloe oor ’n stukkie aarde te kibbel of onderhandel nie. Hulle mik weswaarts, en sowat 30 km van Kerkenberg af kom hulle op ’n pragtige vallei af. Die vallei het net een natuurlike ingang en word verder deur kranse omring. Die ingang is te rof vir die trekkers se ossewaens, en daarom moet hulle al hulle besittings met…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.