Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Alles in een

Armadillo se nuutste model, die XTR 312, is met sy verbeterde ontwerp en boumateriale ’n stap die toekoms in, sê Leon Botha.
Alles in een
Tot onlangs was drie Armadillomodelle beskikbaar: Die XTR 504, XTR 402, en die kleinste model, die XTR 302. Laasgenoemde het twee jaar gelede sy verskyning gemaak en ’n beduidende invloed gehad op die pad vorentoe. Al drie die modelle het plek gemaak vir die XTR 312, en die XTR 302 was die bloudruk. Wat is die verskil? As ’n mens vinnig na die XTR 312 kyk, trek hy baie op die XTR 302. Die opvallendste verskil is die vorm van die neus: die nuweling het ’n plat paneel terwyl die XTR 302 ’n ekstra voulyn het. Die XTR 302 was van aluminium, en die plaat moes natuurlik op plekke gebuig word. Dit is dan ook die XTR 312 se grootste verskil: Nou word soliede panele gebruik. Die nuwe panele is modulêr en maak herstelwerk…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.