Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Bosveldse kampoase

Bosveldse kampoase
Die wêreld rondom Thabazimbi is bekend vir sy wildplase. Een van hulle is Lethabong-lodge, wat ’n klompie maande gelede geopen het. Wat die plek natuurlik meer besonders maak, is sy kampplek. As ’n mens na ’n lugfoto van die oord kyk, is dit net bos... tot jy die blou kol in die middel met ’n groen rand rondom sien. Dit is Lethabong se waterpark met die netjiese grasperk – enige kind se droom. Daar’s glybane, swembaddens, ’n foefieslaaid en ’n hele paar watergange waar jy met ’n tjoep kan ronddryf. Lethabong het ook ’n reusespringkussing – iets tussen ’n trampolien en springkasteel. Die snoepwinkel, waar jy ook hout, houtskool en vuuraanstekers kan kry, is langsaan. Die waterpark is oop van 09:00 tot 18:00 en toegang is gratis vir kampeerders. Lethabong het 10 staanplekke,…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.