Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, Oct/Nov 2022

Tyd vir ry

Ons hoor graag wat jy op die hart het! Skryf vir ons by rysleep@weg.co.za en onthou asseblief om jou volledige adres en kontakbesonderhede te gee. Ry & Sleep behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort – en na goeddunke in die tydskrif, op die webwerf en elders te gebruik.
Tyd vir ry
Ons is deel van ’n 4x4-groep en vat die pad uit Kraaifontein na die Noord-Kaap. Ons wiele gaan verby groen inligtingborde wat die rigting aandui: Springbok, Bitterfontein, Pofadder... en ons kom tot stilstand digby Kakamas, by die Die Mas-familieplaas. Hier kamp ons terwyl die Oranjerivier rustig verby vloei. Met die daktente is oppak vir die volgende dag se trek maklik. Ons mik vir die Red Rock-rivierkamp by die Onseepkas-grenspos, ’n bakgat plekkie vir afkoel in die hitte van Januarie. Nou is ons gereed vir Oujaarsdag by Groenriviermond. Ons toer was onbeplan – dus geen besprekings nie – en ons trek af waar dit ons pas. Om so onbeplan dinge aan te pak is gewoonlik deel van ons reise, maar dié keer is daar nie plek vir ons op Groenrivier nie. Gelukkig raak ons…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, Oct/Nov 2022

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.