Magzter Gold (Sitewide CA)
Weg! (Digital)

Weg! (Digital)

1 Issue, June/July 2024

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Hou die hitte binne

’n Noorweegse gesegde lui: “Daar’s nie iets soos slegte weer nie, net slegte klere”. Dis beslis mense wat ’n ding of twee weet van hoe jy in die wintermaande buite baljaar en baie hiervan het te doen met verskillende lae klere wat jy na gelang van die temperatuur kan aan- en uittrek. Hierdie produkte wat jou van kop tot toon warm (en droog) hou, het ons oog gevang.
Hou die hitte binne
HI-TEC STORM JACKET Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis en dalk ’n motreëntjie), maar nie altyd waterdig nie. Dis wanneer jy ’n ordentlike reënbaadjie van sintetiese materiaal nodig het. Hierdie een van Hi-Tec het ’n waterdigte gradering van 3 000 mm, wat beteken dit kan die waterdruk van ’n 3 m-waterkolom weerstaan. Dit gaan jou nie droog hou te midde van ’n storm op ’n olieboor in die Noordsee nie (dink hier 15 000 mm), maar dis piekfyn vir die meeste Suid-Afrikaanse toestande. Die DRI-TEC-materiaal haal asem, en die nate is geplak pleks…
You're reading a preview of
Weg! (Digital) - 1 Issue, June/July 2024

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.