Magzter Gold (Sitewide CA)
Weg! (Digital)

Weg! (Digital)

1 Issue, February - March 2021

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Die wedergeboorte van ’n legende

Die oorspronklike Land Rover Defender was een van die mees ikoniese motors nóg en sy uitsterwe in 2017 is met ’n geween en ’n gekners van tande begroet. Pierre Steyn wonder of dit ’n onbegonne taak was om dit te vervang met ’n luukse motor wat meer as R1 miljoen kos.
Die wedergeboorte van ’n legende
Die broers Spencer en Maurice Wilks, eienaars van die Rover-motormaatskappy, moes in 1947 ’n plan maak om die Britse ekonomie te oorleef wat deur die Tweede Wêreldoorlog geknak is. Hulle eerste idee was om ’n plaaslike weergawe van die ougat Fiat Topolino te bou, maar Britse gesinne het nie geld gehad vir nuwe motors nie; nie eens ’n piepklein muis van ’n motor nie. Maurice het wel ’n ou geallieerde Jeep gehad waarmee hy op die familieplaas rondgejaag het. Die veeldoeligheid van dié 4x4-weermagvoertuig (teen dié tyd al erg geroes) het hom beïndruk. Ná die oorlog was daar ’n enorme tekort aan staal, maar daar was ’n oorvloed roesvrye allooimetaal wat gebruik kon word om die wêreld se eerste burgerlike 4x4 te bou, het hy gereken. Só is die Land Rover Defender…
You're reading a preview of
Weg! (Digital) - 1 Issue, February - March 2021

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.