Magzter Gold (Sitewide CA)
Weg! (Digital)

Weg! (Digital)

1 Issue, Dec/Jan 2024/2025

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Tjirp-tjirp al langs die Tuinroete

Dis ’n ou twispunt in gesinne of vriendekringe: Julle wil saam toer, maar daar’s ’n kranige voëlkyker of twee in die groep terwyl die res, wel, ’n veer voel. Hoe gemaak? Beplan ’n vakansie wat strande, woude, berge, ’n rits doendinge én voëlkykkolle insluit. En waar kry ’n mens dit alles? Langs die Tuinroete, natuurlik!
Tjirp-tjirp al langs die Tuinroete
Dit verg goeie diplomatieke verhoudinge om saam met ’n voëlkyker vakansie te hou. Hulle is min gepla met die tipiese vakansiegoed (skemerkelkies, strandtennis, roomys eet...) en sal eerder ure lank in ’n voëlskuiling of langs ’n vleiland sit en wag vir een of ander skaars, dikwels vaal, voëltjie. Dankie tog vir die Tuinroete – hier is meer as 450 voëlsoorte – dis meer as die helfte van Suid-Afrika se 856 spesies! Dié sewe dae lange reisplan sluit verskeie van die streek se hoogtepunte in: die Tuinroetenasionale park, Nature’s Valley, Stormsriviermond... asook ’n paar Klein-Karoo-lekkertes soos die Prins Alfredpas en Meiringspoort. Jy kan natuurlik langer bly en nog plekke (en skuilings) bylas, maar die meeste van die beplanning is reeds gedoen. Waarvoor wag julle? Pak ’n swembroek en ’n voëlboek. Plak…
You're reading a preview of
Weg! (Digital) - 1 Issue, Dec/Jan 2024/2025

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.