Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, December 2019

Dié maand in jou tuin

Son en skadu is belangrike faktore in enige tuin; maak seker daar is genoeg van albei om ’n groter verskeidenheid plante te kweek.
Dié maand in jou tuin
Vier die sonskyn! Midsomerdag is die langste dag van die somer, en in die Suidelike Halfrond is die somersonstilstand vanjaar op 21 Desember om 06:19. Voor die tyd van horlosies het mense die son se beweging gevolg om die tyd te bepaal. Die vroegste aangetekende sonwysers is skadu-wysers uit die antieke Egiptiese en Babiloniese sterrekunde, met die wêreld se oudste sonwyser (circa 1500 v.C.) wat in Egipte se Vallei van die Konings ontdek is. Die antieke Grieke het sonwysers ontwerp met verbinde sirkels en ’n pylvormige wyserpen; horisontale sonwysers het ’n plat oppervlak en is gewoonlik op ’n voetstuk gemonteer. ’n Sonwyser moet staangemaak word waar dit volson gaan kry, met die wyserpen wat op die regte breedteligging gestel is. In die Suidelike Halfrond moet dit na ware suid wys. Al is dit aanvanklik…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, December 2019

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.