Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, December 2019

Kry daai kopers!

In ’n stadige eiendomsmark kan raad uit die regte oord dalk net die knoop deurhak.
Kry daai kopers!
Wanneer jy jou huis wil verkoop, wil jy dit vinnig en teen die hoogste prys moontlik doen, reg? Maar dan moet die eiendom nie te lank in die mark wees nie, want dit lei dikwels tot laer aanbiedinge. En in die huidige Suid-Afrikaanse ekonomie en eiendomsmark is die druk groot. “Die eiendomsmark is tans gunstig vir kopers,” sê die FNBeiendomsekonoom Siphamandla Mkhwanazi. “Die aanbod is groter as die vraag, wat kopers ’n groot verskeidenheid keuses gee en hulle in staat stel om te soek na wat hulle wil hê. Hulle het die oorhand tydens onderhandelinge en kan dikwels ’n goeie afslag beding. Op die oomblik word 90% van transaksies in die pryssegmente bo R2,3 miljoen onder die aanvanklike vra-prys beklink. Dit beteken verkopers sal nege uit tien keer hul prys…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, December 2019

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.