Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, December 2019

Samesyn en seën

Die Aggenbachs vier Kersfees sonder fieterjasies in hul aardse huis.
Samesyn en seën
WIE Hennie en Jolanda Aggenbach en hul dogters, Mila (18), Jana (15) en Yanke (8) WAAR Durbanville Kersdag in die Aggenbach-huis is tyd vir besinning. Daar brand altyd ’n vuur of twee en die feesmaal bestaan uit geregte wat moeiteloos is en vooraf berei kan word. “Ons is nie ingestel op geskenke nie; eerder die atmosfeer en die saamkuier,” vertel Jolanda, die gasvrou en kreatiewe gees agter dié Kerssamesyn. “Dis ’n dankbaarheidsfees en daar is niks vreemds op die tafel nie. Ons maak eintlik net elke lid in die gesin se gunsteling-gereg.” Dit is daarom nie vreemd om name soos “Jana se sout-aartappels”, “Jolanda se wilde koolslaai” en “Yanke se wortelkoek” op die spyskaart te sien nie. “Hennie se takbokfilet à la Wellington” is ook daar, want wildsvleis is elke jaar op die Kerstafel. Hennie is…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, December 2019

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.