Lééf (Digital)

Lééf (Digital)

1 Issue, April 2016

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Stap saam…

Die stasies van die kruis herbesoek simbolies die kruisiging en opstanding van Jesus. Skep self ’n pelgrimstog deur die Pase en ontdek opnuut die Liefde wat die wêreld verander het.
Stap saam…
‘Ek voel doodsbenoud. Bly hier en waak saam met My’MATTEUS 26:38 Die weg van die kruis, die Via Dolorosa, die Lydensweg, die stasies van die kruis… Jesus se laaste ure – van die oomblik dat Hy tot die dood veroordeel is tot en met Sy opstanding – word reeds eeue deur gelowiges gebruik om die boodskap van Paasfees te vier. Twaalf tot veertien stasies vorm gewoonlik die geheel van die Via Dolorosa, wat deur middel van simboliek struktuur gee aan Paasgebede en -meditasie. Vir die vroeë Christene was dit ’n praktiese manier om in Jerusalem in Jesus se voetspore te volg. Vir ons as moderne gelowiges bied die stasies van die kruis die kans om in ons eie leefwêreld ’n pelgrimstog te onderneem en in die gees die krag van…
You're reading a preview of
Lééf (Digital) - 1 Issue, April 2016

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.