Magzter Gold (Sitewide CA)
Landbouweekblad (Digital)

Landbouweekblad (Digital)

1 Issue, 9 January 2025

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Die bul en koei wat ’n wyn voortgebring het

Wat het ’n bul en koei, onderskeidelik genaamd Spijker en Bessie, mentors, nabye vriendskappe, ’n wynmaakdroom en die covid-19-pandemie met mekaar te doen? Dít alles vorm deel van die spesiale storie van Spijker-en-Bessie-wyne.
Die bul en koei wat ’n wyn voortgebring het
Die dilemma wat die covid-19-pandemie in 2020 vir die wynbedryf veroorsaak het, saam met die ekstra tyd wat De Wet en Annelie Viljoen van Stellenbosch gehad het, het ’n droom laat ontstaan wat uiteindelik gelei het tot ’n suksesstorie vir die wynhandelsmerk Spijker-en-Bessie-wyne. De Wet en Annelie se wortels lê diep in die Kaapse Wynland. Hy het in die Breëriviervallei grootgeword, waar wyn en dié bedryf van kleins af deel was van sy DNS. Hy is die jongste van vyf kinders wat as deel van die sewende geslag van die Viljoen-familie op die plaas Lemoenpoort grootgeword het. Annelie is gebore op Stellenbosch, ’n boorling van Papegaaiberg, soos sy sê. Haar pa, die grondkundige Bennie Schloms, het vir sowat 30 jaar klas gegee in geografie aan die Universiteit Stellenbosch. Tussen De…
You're reading a preview of
Landbouweekblad (Digital) - 1 Issue, 9 January 2025

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.