Magzter Gold (Sitewide CA)
Landbouweekblad (Digital)

Landbouweekblad (Digital)

1 Issue, 9 January 2025

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

‘Moontlikheid van groei’

Ondanks remskoene soos die trae wêreldekonomie en onstabiele politieke klimaat meen kenners daar is ruimte vir groei – en gesertifiseerde natuurlike vesel hou die sleutel.
‘Moontlikheid van groei’
In ’n steeds wisselvallige wol- en sybokhaarmark bly pryse bestendig sonder bemoedigende tekens van wesenlike prysstygings in die volgende maande. Dit spruit uit kommer oor die trae Chinese en Europese ekonomieë en die gepaardgaande gemiddelde vraag na natuurlike vesel, terwyl daar nie aanduidings is dat die oorlog in Oekraïne spoedig beëindig gaan word nie. Vier maande in die huidige wolseisoen in meen kenners dat die mark nie beduidend verbeter het soos gehoop is nie. Aan die begin van die seisoen was die Merino-aanwyser op gemiddeld R162,63/kg, en teen die einde van die seisoen was dit op ’n bemoedigende R164,21/kg op die 14de veiling. Suid-Afrikaanse wolproduksie het van verlede jaar met 1,8% afgeneem tot 41 miljoen kg. Teen die einde van die winterseisoen van die sybokhaarmark het pryse ná aanvanklike ontwrigting…
You're reading a preview of
Landbouweekblad (Digital) - 1 Issue, 9 January 2025

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.