Magzter Gold (Sitewide CA)
Landbouweekblad (Digital)

Landbouweekblad (Digital)

1 Issue, 9 January 2025

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Tafel staan gedek vir ekonomiese groei

Groeivooruitsigte lyk vir die eerste keer in baie jare beter vir Suid-Afrika danksy gunstige plaaslike faktore. Maar omdat Suid-Afrika se klein en oop ekonomie uitgelewer is aan die rigting wat die wêreldekonomie inslaan, sal die uitwerking van beleidsbesluite in veral Amerika vanjaar dopgehou word.
Tafel staan gedek vir ekonomiese groei
Die winde van verandering wat deur die Suid-Afrikaanse en internasionale politiek waai, het ook die ekonomie bereik. Suid-Afrika se regering van nasionale eenheid (RNE) het ’n nuwe tydvak ingelui wat beleggers meer optimisties oor Suid-Afrika se politieke stabiliteit en vooruitsigte vir groei maak. Ná jare van beurtkrag beleef Suid-Afrika tans volgehoue energieverskaffing, wat deurslaggewend is vir ekonomiese groei. Private-openbare vennootskappe het ook ’n hupstoot gekry danksy die regering se meer pragmatiese houding oor samewerking met die private sektor. Vertroue gaan ’n gonswoord in 2025 wees en beslis iets om dop te hou, sê Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual. “Eerstens het die politieke vertroue drasties begin verbeter ná die totstandkoming van die RNE. Verbruikersvertroue het ook begin verbeter danksy laer inflasie en rentekoerse. Indiensneming is redelik veerkragtig met werkgeleenthede wat…
You're reading a preview of
Landbouweekblad (Digital) - 1 Issue, 9 January 2025

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.