Magzter Gold (Sitewide CA)
Landbouweekblad (Digital)

Landbouweekblad (Digital)

1 Issue, 9 January 2025

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Wat kan SA in 2025 verwag?

Bedrywe wat plaaslik bemark, sal stadig voordeel trek uit ’n ekonomie wat begin herstel. Op uitvoergebied flikker daar gevaarligte, maar daar wink ook ’n paar geleenthede.
Wat kan SA in 2025 verwag?
Die kristalbal vir 2025 is effe dof, en veral die toenemende internasionale konflik vertroebel sake. Kundiges meen die wêreld raak polities en ekonomies ál meer gefragmenteerd met nuwe mags- en handelsblokke wat vorm begin aanneem. Uiteraard is die klimaat en reënval in die komende jaar deurslaggewend vir die landbou en die plattelandse ekonomie. Dit is noodsaaklik dat die ekonomie groei en die groeitrajek versnel, wat die plaaslike mark vir landbouprodukte sal verbeter. Die groeipad is egter moeisaam, veral aangesien die ekonomie in die derde kwartaal van 2024 met 0,3% gekrimp het. Die rede is hoofsaaklik ’n inkrimping in landbou-uitset van 28,8% weens die swak klimaats- en marktoestande. Daar moet in ag geneem word dat 2024 ’n besonder moeilike jaar vir die landbousektor en die meeste bedrywe was, en selfs vir…
You're reading a preview of
Landbouweekblad (Digital) - 1 Issue, 9 January 2025

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.