Magzter Gold (Sitewide CA)
Landbouweekblad (Digital)

Landbouweekblad (Digital)

1 Issue, 23 January 2025

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

‘Sir’ Japie Lutz: Bobaas van die vore

Die meesterbrein agter Suid-Afrika se oudste hidroelektriese kragsentrale het baanbrekerswerk gedoen in die besproeiingsgebied rondom die Benede-Oranje. In twee aflewerings word gekyk na Japie Lutz se aandeel in dié monumentale geskiedenis.
‘Sir’ Japie Lutz: Bobaas van die vore
As die koning ooit weer iemand ’n sir maak, behoort Japie Lutz ’n sir te word. Só het die plaaslike dokter van Kenhardt, ten aanskoue van die voltooide Noordvoor by Kakamas, in groot bewondering gesê. Dit was omstreeks 1911. Ry ’n mens vandag met die grootse Bobbejaankrans af op pad na Kakamas van Keimoes af, voel dit kompleet soos die Wilde Weste waar daar enige tyd ’n ruiter op sy perd kan opdoem en sy hoed in ’n groet lig. En net daarna is die wingerde en landerye en Grootrivier, die voedingsaar van die omtes, is voor jou. Dit is hier waar die legendariese Japie Lutz se handewerk vandag nog die asem wegslaan. Vir die reisiger hou die waterkanale en veral die watertonnels ’n diep bekoring in. Dit is suiwer…
You're reading a preview of
Landbouweekblad (Digital) - 1 Issue, 23 January 2025

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.