Magzter Gold (Sitewide CA)
Landbouweekblad (Digital)

Landbouweekblad (Digital)

1 Issue, 23 January 2025

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

BFAP-som wys landbou het nie só erg gekrimp

Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) het óók bereken wat die landbou se bruto binnelandse produk (BBP) in die eerste drie kwartale van verlede jaar was, en tot ’n ander slotsom as die amptelike syfer gekom.
BFAP-som wys landbou het nie só erg gekrimp
DIE inkrimping in die landbouekonomie was volgens BFAP se berekeninge eerder 5% tot 6% as Statistieke SA se amptelike syfer van 15,5%. BFAP het op versoek van AgriSA en Agbiz die data ontleed waarvolgens die departement van landbou die sektor se BBP bereken het en wat aan Statistieke SA voorsien is. Hoewel ’n inkrimping veral weens die kleiner mielie-oes verwag is, het die groot omvang daarvan, volgens die amptelike syfer, ontleders en beleidmakers laat kopkrap. Die syfer wat wyd in die media gebruik is as die amptelike inkrimping in die landbouekonomie in die derde kwartaal, vergeleke met die tweede kwartaal, was 28,8%. Dié drie instellings het in Desember in ’n mediaverklaring bekend gemaak dat BFAP se berekeninge tot ander bevindinge gelei het. Die buro verduidelik in ’n meegaande tegniese verslag…
You're reading a preview of
Landbouweekblad (Digital) - 1 Issue, 23 January 2025

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.