About Huisgenoot: Maak dit Self
Soek jy iets om die jongspan mee besig te hou tot hulle weer op die skoolbanke mag sit? Huisgenoot se nuwe tydskrif, Maak dit self, is net wat julle nodig het. Dis propvol opwindende, maklike én leersame selfdoenprojekte. Die oulike eksperimente en handwerkitems sal jou kroos ure lank besig hou – en alles word stap vir stap met illustrasies verduidelik. Voorbeelde: Prakseer jou eie musiekinstrumente, bou 'n elektromagneet, vou voorwerpe uit papier, maak drie soorte slym (ook een wat in die donker gloei!), laat 'n ballon vanself opblaas en berei jou eie roomys. Met dié tydskrif het jy meer as 50 antwoorde op daardie eeue-oue vraag: “Ma, wat kan ek doen?"
The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional
double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont.
Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue
depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are
the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by
Huisgenoot: Maak dit Self or the publisher.